John Lithgow

John Lithgow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lithgow in 2008

Geboortenaam John Arthur Lithgow
Geboorte 19 Oktober 1945 (1945-10-19)
Rochester, New York (deelstaat), Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitend Ian Lithgow
Alma mater Harvard-universiteit
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Lithgow (gebore 19 Oktober 1945) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Buckaroo Banzai Across the 8th Dimension (1984), Cliffhanger (1993), en Interstellar (2014), en in die televisiereeks 3rd Rock from the Sun (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search